R 2 650 000 - 3 Bedroom Small Holding For Sale in Wilgeboom A H

Web Ref:  1805519
Area Wilgeboom A H, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za
8.5Ha Hoewe in Wilgeboom area buite Potchefstroom
8.5ha Kleinhoewe net buite Potchefstroom in die Wilgeboom omgewing.
Hierdie hoewe is geskik vir kleinvee-boerdery of groente en is ook maklik toeganklik vanaf die teerpad.

Die hoewe bied die volgende:
- ruim 3-slaapkamer woning met 2 badkamers en 3 leefareas
- pragtige tuin met besproeiing.
- 3 x boorgate waarvan 2 toegerus is (10 000 liter / per uur)
- groot stoor met kleiner kamers
- die hoewe bestaan uit 14 kampe
- 1ha aangeplante Potch-mengsel en onder besproeiing
- 3-fase munisipale krag
- hoenderhokke of kan in skaapkrale omskep word
- die woning van die hoewe is omhein met draadheining

Kontak my gerus vir 'n afspraak.




Bedrooms3
Bathrooms2.5
En Suite1
Garages2
Carports2
Pet Friendly
Lounges1
Dining Areas1
Study
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Kitchenette
Toilet
Patio
Built-in Cupboards
Staff Quarters
Storeroom
Garden
Borehole
Alarm