R 15 120 000 - 1 Bedroom Farm For Sale in Theunissen

Web Ref:  1701361
Area Theunissen, Theunissen, Free State
Agency National Real Estate Bloemfontein

Danie Coleske
+27 84 996 0426
daniec@nationalre.co.za
Uitsonderlike netjiese en mooi plaas te koop.
Die plaas bestaan uit die volgende.

18 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien.
Die drade is in ‘n goeie toestant.
Ongeveer 60ha aangeplante smutsvinger kom voor.

Daar is ook 400 ha se lande, 90% daarvan is sandgrond tot sand-leemgrond.
Geen ingelyste besproeiing kom voor nie.

Daar kom 4 boorgate voor waarvan 1 toegerus is met ‘n dompelpomp, 1 Sonpomp, 1 Windpomp.
3 Sementdamme
2 Sinkdamme

Verbeteringe:

Daar is ‘n naweekhuisie op die plaas wat bietjie aandag verg.
1 Steen Toegeboude stoor ( 30 x 10meter)
1 Sinkstoor ( 13 x 24 meter)
4 Werkershuise – die dakke is afgehaal.

Drukgange en laaibanke vir bees kom voor.

Daar is 1 Eskompunt.
Drakrag is 1 GVE op 8 ha

Ekstras: Die Erfenisdam lê teen die plaas, lê 8km teen die Vetrivier.
Baie mooi plaas met mooi bos, karee, soetdoring en wag ‘n bietjie bome kom voor saam met die vleiweiding, vlaktes en rante.

Vir enige navrae kan u my gerus kontak.

R 15 120 000.00 BTW uitgesluit.

Bedrooms 1 Land Size 1450 ha Lounges 1
Kitchen Borehole