R 1 890 000 - 4 Bedroom Small Holding For Sale in Potchefstroom Rural
Web Ref: 2409215
Area
Potchefstroom Rural, Potchefstroom, North West
Agency
Noordbrug Properties
Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za
8.8ha Kleinhoewe met 3.15ha ingelyste water naby Potchefstroom
8.8ha Kleinhoewe met 3.15ha ingelyste water naby Potchefstroom, net reg vir lusern of groente plant.
Die hoewe is in 'n goeie area geleë, met baie potensiaal en moontlikhede, vir iemand wat op kleinskaal wil boer, en nog werk in die dorp. Die Mooirivier vorm deel as een van die onderste lyndrade. Daar is ook ongeveer100 roosbome wat die tuin verfraai.
Ligging:
- slegs 25km vanaf Potchefstroom
- +- 2km grondpad
- 40km vanaf Klerksdorp
Lande en kampe:
- 5.5ha wat bewerk kan word
- 2 kampe (klein en groot)
- verskillende soorte vrugtebome
Water:
- 2 boorgate waarvan 1 toegerus is met tank op 'n staander vir menslike en diere se gebruik
- sementdam vanwaar daar besproei kan word
- 3.15ha ingelyste water vanuit die kanaal
Kragvoorsiening:
- Eskom 3-fase krag
- kragopwekker ingesluit vir bystand
Woonhuis en buite-geboue:
- 2 leefareas (1 met 'n kaggel)
- 1 eetkamer
- ruim kombuis met 'n inloopspens
- waskamer in groot badkamer
- 4 slaapkamers
- 2.5 badkamers (bad en stort in elkeen en 1 aparte toilet)
- diefwering orals en gaas by vensters
- 3 motorhuise (die motorhuis vir 2 voertuie het 2 pakkamers aan agterkant)
- 6x30 stoor met verskillende dele vir gebruik
- 2 werkershuise
- hoenderhok of vir ander gebruik
Hierdie koop moet jy nie mis nie, kontak my dadelik vir 'n afspraak.
Gewone Hereregte transaksie.
Bedrooms4
Bathrooms2
Garages3
Carports1
Land Size8.8 ha
RatesR 91
Pet Friendly✓
Lounges2
Dining Areas1
Guest Toilet✓
Kitchen✓
Laundry✓
Toilet✓
Patio✓
Built-in Cupboards✓
Staff Quarters✓
Storeroom✓
Garden✓
Borehole✓