R 1 900 000 - 5 Bedroom Small Holding For Sale in Potchefstroom Rural

Web Ref:  2002291
Area Potchefstroom Rural, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za
4 ha Hoewe met 1275ha gesamentlike weidingsreg vir beeste of skape


4 ha Hoewe langs die Mooirivier met 3.5 ha lande wat reeds gevestig is met lusern en meerjarigegras. Daar is 'n groot lapa met borrelbad wat afkyk op 'n mooi swembad langs 'n braai-area. Onder by die rivier kan heerlik gekamp en visgevang word. Daar is ook 'n dek met 'n braaier en vir die kinders 'n foefieslide om te geniet.

Die volgende is ook ingesluit:

Hoofwoning:
- 2 leefareas
- kaggel
- studeerkamer
- kroegarea
- 4 slaapkamers
- 2 badkamers
- groot kombuis
- waskamer
- gas-geysers vir badkamers
- 2 motorhuise
- 6 afdakke vir voertuie
- 5 pakkamers
- werkswinkel vir gereedskap
- groot lapa met 'n borrelbad
- swembad
- elektriese motorhek
- alarmstelsel met kameras
- werkershuis
- gevestigde tuin met besproeiing
- 2 boorgate (1 is toegerus) en 'n sinkdam
- kraal, drukgang en laaibank wat 3 verskillende hoogtes verstel kan word om die laai van beeste te vergemaklik
- 4 kampe en een is ingerig met n voerkraal vir so 20 kallers
- 3-fase Eskom krag moet weer gekoppel word
- 3-fase solarsisteem

Woonstel:
- 1 slaapkamer
- badkamer
- kombuis / leefarea

- 35 km vanaf Potchefstroom
- 1275 ha gesamentlike weidingsreg

Kontak my gerus vir 'n afspraak.

Bedrooms5
Bathrooms3
Garages2
Carports6
Land Size4 ha
RatesR 100
Pet Friendly
Lounges2
Dining Areas1
Study
Kitchen
Laundry
Toilet
Patio
Built-in Cupboards
Flatlet
Staff Quarters
Storeroom
Garden
Swimming Pool
Borehole
Alarm