R 1 190 000 - 4 Bedroom House For Sale in Flamwood
Web Ref: 2310001
Area
Flamwood, Klerksdorp, North West
Agency
Noordbrug Properties
Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za
Exclusive Mandate
Gesogte 4 slaapkamer woning met 2 badkamers te koop in Flamwood, Klerksdorp.
Hierdie lieflike gesinshuis met ruim vertrekke, ingeboude houtkaste en volvoer matte is 'n koop om nie te mis nie. Die woning is naby bekende laerskool, inkopiesentrums en hospitale.
Die kombuis is goed toegerus met oorgenoeg pakplek. Die hoogtepunt van die eiendom is sy groot erf, wat baie ruimte bied vir aktiwiteite en potensiële ontwikkelingsmoontlikhede. Jy kan verskeie opsies oorweeg soos die bou van 'n swembad, 'n patio of dek vir buite-vermaak. Oor die algemeen bied hierdie 4-slaapkamerhuis 'n wonderlike leefruimte met die bykomende voordeel van ontwikkelingsmoontlikhehde.
Kontak my vir 'n afspraak.
Slegs ernstige kopers. (Prys is nie onderhandelbaar nie)
Bedrooms4
Bathrooms2
Garages2
Erf Size1791 m²
Pet Friendly✓
Lounges2
Dining Areas1
Study✓
Guest Toilet✓
Kitchen✓
Laundry✓
Kitchenette✓
Patio✓
Built-in Cupboards✓
Staff Quarters✓
Storeroom✓
Garden✓
Alarm✓